Zia du Toit, ’n senior Olimpiese artistiese gimnas van die Wynland-gimnastiekklub en ’n gr. 11-leerder van die Hoërskool Gimnasium, is gekies om Suid-Afrika by die Rushmoor Rosebowl-kampioenskap in Aldershot in die Verenigde Koninkryk te verteenwoordig. Zia het reeds Maandag (16 Oktober) na die VK vertrek. Die kompetisie vind op 21 en 22 Oktober plaas.Foto:
Credit: SYSTEM
Paarl-gimnas ding in VK mee
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.