Die Hoër Jongenskool Paarl se oudstudente-unie het verlede week weer hul baie suksesvolle Legends-veiling in die Paarl-stadsaal gehou, waar menige van hul bekende Old Boys die swierige geleentheid bygewoon het. Van hulle – almal Springbok-rugbyspelers vanuit verskeie generasies – was (van links): Corne Krige (MX 1993) Credit: SYSTEM
Oudstudente hou Legends-veiling
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.