Matrieks van 1983 het onlangs ’n kragopwekker aan Paulus Joubert Senior Sekondêre Skool oorhandig. By die oorhandiging was van links Nolene du Preez, die skoolhoof, Terence Adonis, Van der Berg Pienaar en Eustacia Benjamin, wat namens die klas van 1983 die oorhandiging gedoen het. Paulus Joubert se matriekklas van 1983 hou sy 40-jaar-reünie op 7 Oktober om 11:30 by Blacksmith-restaurant in Noorder-Paarl. Vir enige verdere besonderhede kontak vir Nolene by 084 428 8244 of Stacey by 083 603 4038.Foto:
Credit: SYSTEM
Oudmatrieks skenk krag aan hul skool
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.