Die saak teen ’n voormalige Springbok-rugbyafrigter van die Paarl en parlementslid van die GOOD-party, wat in Januarie deur die party geskors is weens beweerde seksuele aanranding van ’n ander GOOD-lid, is weer uitgestel, dié keer tot 19 Junie. Die man het verlede Woensdag (15 Mei) in die Malmesbury-landdroshof verskyn nadat hy sedert April strafregtelik vir die klag teen hom vervolg word.Foto: Argief
Oudafrigter se saak uitgestel
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.