Die bejaardes van die vallei het onlangs hul staal tydens die jaarlikse Golden Games, wat by Dal Josafat-stadion gehou is, gewys. Hulle het aan verskeie sportsoorte soos jukskei, atletiek en ander prettige sporte gepas vir bejaardes deelgeneem. Die vallei se bejaardes het gewys hulle is dalk ’n bietjie oud, maar gewis nog nie koud.Foto’s: Ernest Kilowan


Oud maar nog lank nie koud

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article