Die akteur Edwin van der Walt, ’n voormalige leerder van Hoër Jongenskool Paarl, het Donderdag 27 Februarie dramaleerders by dié skool toegespreek. Hy het ook destyds drama as vak op skool geneem en het met die leerders baie goeie wenke en inspirasie oor menswees gedeel. Vanjaar tree hy op by die woordfees in Terminaal 3. Die regie van die opvoering is deur Marthinus Basson, ook ’n oud-leerder van Hoër Jongenskool Paarl.
Oud-leerder inspireer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.