Oud-Springbok-rugbyspelers het verlede Woensdag by Simonsvlei-wynkelder ’n draai gemaak waar ’n groepbespreking en vrae-en-antwoord-sessie gehou is in die aanloop na Saterdag se kragmeting tussen die Springbokke en die All Blacks in Kaapstad. Op die foto is, van links: Gary Teichman, Dick Muir, Natasha Grundy, Mark Watson, Karlien Wentzel, Danie Gerber en Dawie Theron. Voor is Percy Montgomery.Foto:
Oud-Bokke kom vang gees
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.