Het Gesticht Museum is nou weer oop vir die publiek Die ou slawekerkie in die Hoofstraat van die Paarl kan nou weer besoek word op afspraak. Voormalige en huidige gemeentelede van die Zionsgemeente word uitgenooi na ‘n vergadering op Saterdag 7 Januarie 2023 om 10vm waar die instanghouding en toekoms van die Historiese Begraafplaas; toegang via Bo-Bosman en High Levelstraat, bespreek sal word. Vir enige besprekings, navrae of afsprake kontak gerus vir Hybré van Niekerk per e-pos by hetgestichtpaarl@gmail.com of via WhatsApp +27(65) 905 8197.
Ou slawekerk weer oop

Ou slawekerk weer oop

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Besoek gerus ’n plaaslike museum
Museumdag word wêreldwyd jaarliks op 18 Mei gevier met die doel om mense bewus te…
by
Paarl Poston
-

Informele handelaars skik met Drakenstein-munisipaliteit
Die Drakenstein-munisipaliteit (DM) was weer in 'n stryd met die informele handelaars in Lady Grey-straat…
by
Jana Scheeperson
-

Drakenstein-inwoners se pos in kamer weggesteek
Die Paarlse Poskantoor, wat veronderstel was om in Augustus 2022 in die ou Telkomgebou op…
by
Jana Scheeperson
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
