Die o.13-netbalspan van Orleansvale Primêr het Charleston Hill Primêr verlede week verslaan met ’n indrukwekkende telling van 20-14. Agter, van links, is Andrewlene Jampies, Demeake Jeneke, Arlene Robertson, Charlene Davey (afrigter), Chemeake Williams, Brownique Samuels. Voor is Farren Afrika, Chloë Paulse en Amber Roland.

Orleansvale-netbalspan skitter

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article