Die o.11- en o.13-rugbyspanne van Orleansvale Primêr en Nederburg Primêr het verlede Woensdag (23 Augustus) mekaar op Dal Josafat-stadion gepak. Orleansvale het wegstap as die wenners van albei wedstryde. Die o.11-span wen met ’n eindtelling van 10-5 en die o.13-span wen met 12-5. Hier vier die o.13-span van Orleansvale saam met hul afrigter, Cheslin May, hul oorwinning.
Credit: SYSTEM
Orleansvale kraai koning!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.