Orleansvale Primêre skool het onlangs sy hoofleiers vir 2022 aangewys. Urchen Schrich (onderhoofseun), Teashenlee Saayman (hoofseun), Chleo Fredericks (hoofmeisie) en Kaylin Kearns (onderhoofmeisie) gaan die verantwoordelikhede as hoofleiers met oorgawe aanpak en sien uit na die uitdaging.

Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article