Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Begin spaarsamig te lewe
Dis tyd om meer spaarsamig te lewe. As ons dit nie al vroeër besef het nie, hoop ek ons besef dit nou.
-
50 jaar gelede
Studente-onrus: Dit broei en gis onder die studente van Kaapstad die afgelope week en dit kry nie end nie. Die koerante is letterlik vol van gebeurtenisse wat met die Ikey-studente…
-
Hoekom is dit hier donker en daar nie?
Ek wil graag ’n baie belangrike vraag vra en verwag ’n antwoord op die vraag!.
-
Miskien moet ons fietse aanskaf
Die afgelope week het Drakenstein asook ander dele van die Wes-Kaap heerlike warm weer gehad, maar dit het gelei tot ’n daling in damvlakke.
-
Pa’s moet geëer word as hoof van die huis
Terwyl hope inisiatiewe Kinderbeskermingsweek in hul denke en dade opdra, kan ’n mens nie van die werklikheid van vaderloosheid ontsnap nie.
-
-
Arboretum is poorly managed
Last week the municipality was again blowing it’s own trumpet about their achievements in the Arboretum. But they are only spending money which was given to them by a German…
-
50 jaar gelede
Hang soos swaard oor die boere: Boere in die omgewing van die Wemmersrivier is diep bekommerd oor die toestand van die droë rivierbedding. Water vloei slegs in die rivier wanneer…
-
Kla met witbrood onder die arm
Met my onlangse besoek aan Bloemfontein het ek besef dat daar dalk tog waarheid steek in besoekers se mening dat inwoners van Drakenstein met die brood onder die arm kla.
-
Hoe gaan ons nou oorleef, vra almal
Dit is maar ’n erge week vir almal weens die brandstofprys wat weer eens ’n nuwe hoogte ingeskiet het, en daarmee saam die goedkeuring van vanjaar se munisipale begroting. Dit…
