Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
‘Skryf jou drome neer en maak ’n belofte’
Soos wat die einde van die eksamen vir die matrikulante nader kruip, wil ek hulle bemoedig en duidelik maak dat hulle hul beste gegee het.
-
-
-
’n Nuwe era vir Paarl Post
Die Boland Media-groep, wat geliefde plaaslike koerante soos Paarl Post, Eikestadnuus, Weslander en Standard Breedeivier Gazette insluit, is nou amptelik deur Media24 aan Novus Holdings verkoop.
-
-
Maak paaie veilig
Nog ’n jong lewe is verlore en weer eens word ons herinner aan die dodelike risiko’s wat ons plaaslike paaie inhou. Hierdie keer het ’n talentvolle vrou in ’n noodlottige…
-
’n Pluimpie aan DM
’n Pluimpie aan die munisipaliteit – Dankie vir die verkeersligte by die Food Lover’s Market-kruising. Hulle is nog nie gekoppel nie, met ’n stop-en-ry-stelsel wat gebruik word (weer eens ’n…
-
Hoekom die fokus op wintersport in somer?
Waarom moet skole se atlete in November vroeg van atletiekoefeninge verdaag word om netbal- en rugby-oefeninge by te woon?.
-
Courtrai-dennebos ‘deel van Paarl-erfenis’
Die Afrikaanse Taalmonument is weer eens besig om onder die kroondenne van die hange van Paarlberg te maai.
-


