Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Gewaar die taxi-gevaar rondom die gryspaleis!
Baie dankie aan die Outsurance-puntdiensbeampte wat verlede Woensdag omstreeks 17:00 ’n taxibestuurder goed aangespreek en gedokumenteer het wat byna versuim het om in die Boulevard by die Bredastraat-aansluiting te stop…
-
-
Die ‘Real Housewives’-spektakel – wat van armes in die Wynlande?
Met verwysing na die Real Housewives of the Winelands-program op KykNET: Watter goedkoop snert en gemors is die opgediste program nie?.
-
Waardasies bly onregverdig
Die munisipaliteit is baie vinnig om sy onregverdige en baie hoë eiendomswaardasies te probeer regverdig. Maar hy skram net eenvoudig van die waarheid af weg.
-
-
Drakenstein needs to promote tourism
The potential of tourism in the Drakenstein region is huge and should be justly promoted.
-
Is this really the cost of freedom?
Today, Freedom Day, marks 29 years of democracy in South Africa, with the first democratic election having taken place this day in 1994.
-
Is this freedom or just a sham?
It has been nearly 30 years since South Africa was said to have got her freedom. It is surprising and so strange that this so-called “freedom” has done little to…
-
Dal Josaphat issues remain unchanged
As the Dal Josaphat complainant, I just wanted to give feedback on the article that was posted, “Dal Josafat se mense gefaal” published in Paarl Post, 6 April 2023.
-
50 jaar gelede
Drie gevangenes ontsnap: Drie gevangenes het gister uit ’n werkspan van agt ontsnap nadat hulle die tydelike bewaarder wat oor hulle toesig gehou het, aangerand het. Die man, David Franke,…

