Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Paarl beeldskoon vir president se besoek
Skielik word die Bergrivier-boulevard, Oosbosstraat verby Hugenote-verbypad na Dal Josafat-stadion skoongemaak, sypaadjies opgeknap en verkeerslyne oorgeverf. Werkers werk oortyd. Vrydag met die besoek van die president, Cyril Ramaphosa, vind jy…
-
-
Brug by Ceciliastraat ‘ook ’n probleem’
Ek is bly Paarl Post het oor die Markstraat-brug berig, maar die ander brug by Ceciliastraat is ook ’n groot probleem.
-
Verstedeliking, wetstoepassing vorder
Die VF Plus agiteer reeds sedert die 2021- munisipale verkiesing vir ’n behoorlike verstedeliking-strategie om die massamigrasie uit die noorde en ooste en die Wes-Kaapse platteland ordelik te hanteer en…
-
-
Betogende studente is tog uiters bevoorreg!
Weer eens het ’n spul studente Maandagaand ’n gebou op die KSUT-kampus in Wellington verbrand! Jy brand ’n gebou af wat nou inderdaad meer geld uit die universiteit se begroting…
-
-
Are current campus protests political?
The Cape Peninsula University of Technology (CPUT) campus in Wellington was still licking its wounds after last year’s destructive student protests when protests this week erupted again.
-
-


