Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Dankie vir dié werk
Baie dankie aan die Drakenstein-munisipaliteit, wat die slaggate in Dietrich- en Conradstraat in die Paarl kom opvul het.
-
Goeie inisiatief kan haweloses bystaan
Die aantal haweloses wat in die strate van Drakenstein ronddwaal, raak al hoe meer. Dit is nou al jare ’n geweldige sosio-ekonomiese probleem, wat nou ook sedert die koms van…
-
-
Disaster declared
The National Disaster Management Centre this week, almost six weeks after the devastating September floods, declared this a national disaster for the Western Cape and Eastern Cape provinces.
-
-
DM het geen lojaliteit teenoor inwoners nie
Die Drakenstein-munisipaliteit het weer eens inwoners gefaal. As eienaar van ’n sakeonderneming van die Paarl is ek diep teleurgestel dat die munisipaliteit dit weer eens toegelaat het dat ’n maatskappy…
-
Brief oor All Blacks ‘is
Ek waardeer al die kommentaar en het geweet dat ek ’n kat in die hoenderhok loslaat met my plasing in verband met die Suid-Afrikaanse All Black-ondersteuners verlede week.
-
-
Cyril’s behaviour is unacceptable!
The past two months have placed South Africans in unity overdrive, thanks to a magnificent performance from the Springbok rugby team during the Rugby World Cup (RWC) in France.
-
Bewaar Paarl se groensones vir gemeenskap se nageslagte
Met die afsaag, voor die voet, van ongeveer 30 kroondenne by die De Poort-sportterrein is twee van Paarl Tuinbou se projekte vir die gemeenskap in die wiele gery!.


