Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Ons kla en kla, maar niks word gedoen nie
As jarelange inwoner van die vallei is ek nou genoodsaak om my mond in die openbaar uit te spoel oor die toestand van ons vallei – nog nooit het ons…
-
Jou stem het waarde, laat dit tel
Die afgelope naweek is die eerste sarsie kiesersregistrasies landwyd afgehandel met talle mense, waaronder baie jong mense tussen die ouderdom van 16 tot 29, ook seker gemaak het hul stem…
-
Rash of plateless cars
More and more, I am noticing cars driving around in Paarl without number plates.
-
Geen beheer oor swaar voertuie in pas
Nadat die Franschhoekpas onlangs gedeeltelik ná die vloedskade van September vir verkeer oopgestel is, het ek die afgelope week vier keer oor die pas gery.
-
’n Ode aan my seun, my grootste vreugde
As iemand my ooit sou vra wie of wat bring my die grootste vreugde in die lewe, sal my antwoord altyd wees: my liefste seuntjie, Cee-Jay. Jy is ’n bewys…
-
Moenie net kritiseer nie – deel pluimpies uit!
Kritiek word te gereeld teen die Drakenstein-munisipaliteit uitgespreek en hy kry nie genoeg kloppe op die skouer nie – hulle lewer wel uitstekende werk.
-
-
Taxi’s voer ’n skrikbewind
Maandag was vir ’n verandering ’n plesier in Lady Greystraat, Paarl. Daar was ses verkeersvoertuie by Lady Grey Fisheries en daarom het die taxi’s vir ’n verandering almal mooi gery.
-
Who is going to save our Arboretum?
On Sunday morning, 12 November, I was cycling through the Arboretum and found a person pushing a heavily over-loaded trolley full of freshly sawn tree logs.
-
Die kwik styg en gevaarligte flikker
Hierdie week het die kwik in die vallei behoorlik gestyg om ons ’n gevoel te gee van die hitte wat ons oor die volgende drie tot vier maande sal beleef.

