Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Sies, Paarl-munisipaliteit!
Ek wil hiermee my uiterste teleurstelling oor die Paarl-munisipaliteit uitspreek.
-
-
-
BM straf ons só
Dis ’n skande dat die munisipaliteit ons met sulke streng vereistes slaan as ons ons eie krag wil opwek. En dit ook met sonkrag wat omgewingsvriendelike opwekking is en aangemoedig…
-
Road upgrade plans a shambolic disaster
It is extremely refreshing to see that our hard-earned tax money is spent on worthwhile projects like the road construction on practically every main entrance to Paarl. As you know…
-
-
Bou sportmanne op, moenie afkraak
Dit was die afgelope naweek só teleurstellend om vir die hoeveelste keer weer afbrekende opmerkings op sosiale media te lees oor onder meer Manie Libbok se skopvermoë tydens Suid-Afrika se…
-
Lewensverlies op paaie verg optrede
Die vallei is vandeesweek geskok en in rou gedompel ná ’n skrikwekkende voorval waarin ’n bus twee matriekleerders wat van hul skole huis toe gestap het, doodgery het.
-
Just another municipal money-making scheme
Of course the municipality is going to jump onto another money-making scheme; this is exactly what is happening with the increasing popularity of installing solar power as an alternative, because…
-
Hou op sloer met die herstel van slaggate
Ek lees onlangs dat die munisipaliteit gesê het hy prioritiseer sekere kern- en hoofroetes met die herstel van slaggate – ’n absolute leuen.

