Hierdie gewillige braaispan van Wellington het hulle onlangs by die Moederkerk se jaarlikse basaar op Wellington opgetooi en gereed gestaan om braailiefhebbers se aptyt te blus. Van links is Corne Boshoff, Mauritius du Toit, Nico Burger, Avril de Villiers en Alwyn Burger. Foto:

Credit: SYSTEM

Opgetof vir koningskos!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article