Twee van die Laerskool Noord-Eind se seuns, Ruben Bosman (links) en Xavier Cleophas, is ingesluit in die WP-o.13-rugbyspan. Die skool is baie trots op hierdie seuns en wens hulle alle sterkte toe.

Credit: SYSTEM

Opgeneem in WP-span

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article