Die Hoër Jongenskool Paarl het Maandag 1 Maart sy jaarlikse Interhuis-swemkompetisie gehou, waaraan die skool (wat in ses huise verdeel is) deelgeneem het. Imhoff, wat vanjaar sy 100ste bestaansjaar vier, is as algehele wenner gekroon. Dié koshuis het vroeër vanjaar die Interhuis-atletiektrofee gewen.Foto: Deborah Redelinghuys
Op jou merke, gereed . . .
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.