Lienke Uys van Laerskool Hugo Rust het onlangs uitstekend by die SANESA-WPIE Qualifier 1-perdrykompetisie gevaar. Dit sluit ’n eerste plek vir spoggerige kostuum, tweede vir beste ruiter in die junior en senior afdelings en ’n derde plek vir beste draf, stap, vertoning en halter in.