Lienke Uys van Laerskool Hugo Rust het onlangs uitstekend by die SANESA-WPIE Qualifier 1-perdrykom­petisie gevaar. Dit sluit ’n eerste plek vir spogge­rige kostuum, tweede vir beste ruiter in die junior en senior afdelings en ’n derde plek vir beste draf, stap, vertoning en halter in.


Op galop . . .

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article