Rusoord Outehuis in die Paarl het onlangs ’n insameling gehou ten bate van die Paarl se DBV om honde- en kattekos in te samel. Hulle het die DBV verlede week met ’n goeie klompie kos wat hulle ingesamel het, verras.


Oord rus nie, maar help DBV

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article