Dié foto van rommel wat onwettige op ’n oop stuk grond in die netjiese woonbuurt om Meakerstraat, Paarl-Oos, gestort is, is Dinsdagoggend geneem. Ten spyte van vele pogings van die Drakenstein-munisipaliteit om rommelstorting die hoof te bied, vind dit steeds gereeld plaas. Om onwettige rommelstorting aan te meld, laai die munisipaliteit se SeeClickFix-app af by http://www.drakenstein.gov.za/seeclickfix Foto: Lise Beyers

Credit: SYSTEM

Onwettige rommelstorting

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article