Die modeontwerper en sakevrou, Rochelle Sas, het hierdie jaar haar jaarlikse modeparade 12 Oktober by Nederburg-wyne gehou. Die doel was om plaaslike ontwerpers die geleentheid te gee om hul ontwerpe bekend te stel. Daar was meer as 30 stalletjies by dié dag en Ebenezer Primêr se trompoppies het ook daar opgetree.Foto:


Ontwerpers sit beste voetjie voor

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article