Louise Pietersen, ’n omroeper by Radio KC, was onlangs deel van ’n program vir joernalistiekstudente wat in radio spesialiseer. Die program is deur Vuselela Media en Unicef aangebied. Deelnemers was van 32 radiostasies oor die land heen en Pietersen was die enigste deelnemer van die Wes-Kaap. Sy is by die prysuitdelingseremonie in die eerste plek aangewys vir die beste radio-episodes wat handel oor media en joernalistiek.
Omroeper presteer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.