Boland Landbouskool het verlede naweek ’n puik Oesfees geniet en op die rugbyveld uitgeblink. Hulle het in die hoofwedstryd van die dag vir HTS Drostdy met 24-8 verslaan. Bo is Boland se Christoff Etzebeth (kleinneef van Eben) op die aanval.Foto’s: Anan Jacobs
Credit: SYSTEM
Die Hoër Landbouskool Boland se seëvierende o.19A-rugbyspan wat Saterdag op die Plaas bewys het dat hulle gereed is vir die komende skolerugbyseisoen.Foto:
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.