Die Wellingtonner Ellen Lombaard is goed op pad om haar doelwit te bereik met ’n epiese een-vrou-perderit oor 400 km deur die Sederberge en die Tankwa-Karoo. Hierdeur samel Ellen geld in vir die welsynsorganisasie Wild Rhino Sanctuary in Mpumalanga. Op die foto is sy en haar perd Sondag op ’n afgeleë pad in die Sederberge. Haar rit kan op sosiale media gevolg word by @ #hoofprints4rhinos en mense kan geld skenk via die Givengain-platform deur die webblad https://bit.ly/Hoofprints4Rhinos_Donate Foto:

Credit: SYSTEM

O, ryperd . . .

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article