GORDONSBAAI – Die o.13-rugbyspan van Temperance Town Primêre Skool spog met nuwe truie. Cayden Swartland, Ashwin Peceur en Ravenio Thomas is baie opgewonde om in die truie uit te draf. Die nuwe speeltruie is deur Momentum en Charl Holwill-makelaars geborg.Foto:


Nuwe truie vir rugbyspan

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article