Laerskool Hugo Rust het onlangs sy hoofleiers vir 2021 aangewys. Van links is Matthew Parsons (onderhoofseun), Anna Klue (hoofmeisie), Johann Bruwer (skoolhoof), Vohn Heydenreich (hoofseun) en Marianne Malan (onderhoofmeisie).


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article