Hoër Meisieskool Paarl het onlangs die ses hoofleiers vir 2023 aangewys. Agter, van links, is Zynzhia Brown (projek-ondervoorsitter), Anke Zeeman (koshuishoofmeisie) en Milcah Visser (projekvoorsitter). Voor staan Annemay Schade (VRL-tesourier), Meghan Damonse (hoofmeisie) en Anopaishe Gowero (onderhoofmeisie).


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article