Die Paarl se Tafelronde 44 het die afgelope naweek sy Inhuldigingsdinee by Rickety Bridge Winery gehou. Die nuwe voorsitter, Stephen van Niekerk (links), en onder-voorsitter, Donovan Ackermann, is ingehuldig.