Die bloedige hitte in Wellington het nie gekeer dat die Breytenbachsentrum se Bôrdienghuis-teater Sondagmiddag 1 Maart volgepak was toe Dominique Botha, Breyten Breytenbach en Joan Hambidge van hul nuutste, nog ongepubliseerde gedigte, voorgelees het nie. Hambidge se nuwe digbundel, Konfessies, kaarte en konterfeitsels, en Botha se debuutbundel, die mooiweer en warm koninkryk, verskyn later vanjaar.Foto:


Nuwe bundels kom

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article