New Orleans Sekondêr het onlangs sy hoofleiers vir 2021 bekend gemaak. Van links is Liam Canham (hoofseun), Hayley van Wyk (hoofmeisie), Reece Frankfort (onderhoofseun) en Tamlyn Lewies (onderhoofmeisie).


NOSS kies sy hoofleiers vir 2021

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article