Nina Ellis van die Hoër Meisieskool Paarl het onlangs aan die nasionale ATKV-digi-skryf-kompetisie deelgeneem. Dié gr. 8-leerder het die derde plek behaal.


Nina beklee derde plek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article