Young Standards se eerste rugbyspan het Saterdag (15 April) teen verlede jaar se Paarlstreek-kampioene, Rangers, te staan gekom en hulle kafgedraf. Die Paarlstreek-rugbyseisoen het Saterdag afgeskop. Bo is Standards in die naweek se opwindende wedstryd op die aanval op pad na sy oorwinning van 28-21. Foto: Ernest Kilowan


Niks standaard aan Young Standards se spel teen Rangers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article