Gr. 7-leerders van die Laerskool Courtrai het onlangs aan die Eversdal-vasvrakompetisie deelgeneem en as die wenners uit die stryd getree. Van links is Mia Scheepers, Ben Meyer, Lisa Schwabe, Emma Meyer, Pieter-Christoph Lombard, Kian Trytsman, Anja Möhr, Tiana Meyer, Freddie Tomlinson en Harrie van Vuuren.
Niemand kon dié leerders vasvra nie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.