Nicole’s Dance School, wat reeds 11 jaar bestaan en die grootste in Dans Sport SA is, se dansers het aan die SA Baldans- en Latynse danskompetisie in Oos-Londen deelgeneem. Hulle het in 2018 by die Boland Baldans- en Latynse danskampioenskap in Simondium met al die eerste plekke weggeloop. Die Bolandspan is gekies met die afrigter en bestuurder van die dansskool Nicole Lackay as die bestuurder en afrigter van die span.


Nicole’s se dansers in Boland-span opgeneem

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article