Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Inbreker in Klapmuts se eksotiese dieresorgsentrum betrap
Twee werknemers van Exotic Animal World in Klapmuts het die afgelope Sondagaand ’n benoude ervaring gehad tydens ’n inbraak en poging tot roof toe ’n manlike verdagte die sentrum binnegegaan het terwyl dié twee werknemers nog op die perseel was.
-
Perdeskoen-gemeenskap vier Tuindag met passie
Gesinne van die Perdeskoen-gemeenskap op Babylonstoren het saam met duisende mense reg oor Suid-Afrika heen hul groen ruimtes die afgelope op Sondag (20 Oktober) saam met bure, familie en vriende vir die negende jaarlikse Tuindag gevier.
-
Klapmuts-man oorleef grusame aanval; mes steek gat regdeur bors
’n Tiener van Klapmuts is die afgelope Sondagmiddag tydens ’n grusame voorval met ’n mes in die bors gesteek, wat daartoe gelei het dat van sy ingewande uitgeval het en teruggedruk moes word.
-
Paarliete skitter by internasionale toespraak-kompetisie
Paarliete skitter by internasionale toespraak-kompetisie
-
Perdeberg hou weer Familiefees
Die somer is hier en dit is tyd om die vere reg te skud vir die feestyd. Daar’s seker geen beter manier om die seisoen in te lui nie as by Perdeberg se jaarlikse Gesinsfees, wat vanjaar op Saterdag 2…
-
Paarl se eie Hannah pak Mad2Run
Hannah de Waal, ’n oud-leerder van die Paarl Hoër Meisieskool, het pas ’n epiese uitdaging voltooi deur aan die Mad2Run-aflos van Johannesburg na Kaapstad deel te neem.
-
-
Fietsryer op besige naweek op berg aangeval en beroof
Wat verondersteld was om ’n lekker fietsrit op Paarlberg te wees, het verlede naweek in ’n nagmerrie vir ’n plaaslike vrou ontaard.
-
Dagstukboek by 100ste uitgawe
Die 100ste uitgawe van Uit die Beek, die oudste dagstukkieboek in Afrikaans, is onlangs in Wellington bekendgestel. Die geleentheid in die Jubileumsaal van die Andrew Murray-sentrum vir Spiritualiteit was soos ’n reünie vir diegene wat oor die jare b
-










