Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kansa bring talle vroue byeen
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) het gedurende Oktober op die belangrike rol wat vroue kan vervul om eienaarskap vir hul persoonlike gesondheidv te aanvaar, gefokus.
-
-
‘Vermiste nisse’ spook by familie
’n Familie van die Paarl het in 1999 vermoedelik agt nisse by die Drakenstein-munisipaliteit gekoop.
-
‘Mercia’ kul jou hier, kul jou daar
Stel jou hierdie voor – jy hou stil by ’n rooi verkeerslig en skielik sak ’n hulpelose ma op jou voertuig toe met haar jong kind aan haar sy, albei histeries en in trane. In daardie oomblik soek hulle nie…
-
Besoektye by Paarl-hospitaal om dié redes só
Die regulasies oor besoektye by die Paarl-hospitaal het baie mense erg onthuts gelaat, maar die Wes-Kaapse departement van gesondheid verduidelik hoekom die reëls ingestel word.
-
Talle klagtes teen Wes-Kaapse onnies
Altesaam 1 059 klagtes van wangedrag is tussen April verlede jaar en Maart vanjaar teen onderwysers in die Wes-Kaap aangeteken.
-
Drie maak vallei trots
Drie studente aan die Frank Pietersen-musieksentrum (FPMS) in die Paarl het onlangs die vallei trots gemaak toe hulle deel was van die Suid-Afrikaanse Musiekbeurskompetisie.
-
Hope for a brighter future for boys
Ligstraal School for learners with special needs proudly launched a new mentorship programme recently for boys at the school.
-
Wes-Kaapse Onderwysdepartement waarsku teen vals nuus oor matriek-eksamens
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het uitgevaar teen ’n vals-nuus video wat versprei word, waarin beweer word dat ‘n leerder by “Golden Gates High School” betrap is terwyl hy in die matriek-eksamen gekul het.
-
Padwerke in Paarl steeds ’n kopseer; opgraderings aan R301, R45 sal nog lank duur
Dit is reeds meer as twee jaar sedert konstruksiewerk aan die R301, oftewel die Wemmershoekpad, in die omgewing van Boschenmeer in die Paarl begin het, maar steeds sit motoriste wat die pad gebruik, met die hande in die hare weens…










