Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Rook in Checkers lei tot tydelike sluiting
Die welbekende kruidenierswinkel Checkers Van der Lingen in die Paarl moes Saterdag (1 Februarie) sy deure vir ’n paar uur sluit nadat rookwolke uit die kragopwekker se vertrek opgemerk is.
-
Skoolskoene vir môre se leiers
Onder die warm somerson en deur die koue wintersdae het ’n plaaslike vroeëkinderontwikkelingsbeampte van die Paarl opgemerk hoe leerders van Dal Josaphat Primêr kaalvoet die pad na die skool vir onderrig moet aandurf.
-
-
‘Mindful’ on at Frank Pietersen
The Frank Pietersen Music Centre is set to make history this February with its first-ever musical production, Demure: A Mindful Selection of Musicals. As a groundbreaking initiative, this production also marks the first musical staged by a music cent
-
Volmaan op Valentynsdag
Die heelal het gepraat – vanjaar vind ’n VRYdag, Valentynsdag én ’n volmaannag als op een slag plaas. Bederf en bekoor dus jou beminde(s) tydens ’n heerlike someraandpiekniek op die pragtige Paarlberg op 14 Februarie, waar die Afrikaanse Taalmuseum e
-
-
Rentekoersvermindering verwelkom maar kon nóg laer wees
Die Reserwebank se verlaging van 25 basispunte in die rentekoers, wat die repokoers na 7.50% (vanaf 7.75%) en die primakoers na 11% (vanaf 11.25%) bring, is welkome nuus vir die ekonomie en eiendomsmark, maar dit is eenvoudig nie genoeg nie,…
-
‘Gee Bainskloof ’n tolhek’ eis desperate inwoners
Inwoners wat hulle beywer vir die veiligheid van Bainskloofpas het ’n petisie begin om ’n tolhek by dié historiese pas te laat oprig in die hoop dat padreëls gehoorsaam word, maar nie almal stem saam met hierdie moontlikheid nie.
-
Rock, pop en pure nostalgie
Februarie, die maand van liefde, bring ’n opwindende reeks musiekvertonings na die Bordienghuis-teater in Wellington.
-
‘Wees wakker op staproetes’
Cape Nature het ’n beroep gedoen op stappers wat van sy staproetes in Du Toitskloofpas gebruik maak om waaksaam te wees te midde van ’n toename in diefstal uit voertuie die afgelope paar maande.









