Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Women on Farms maak stem dik teenoor minimumloon; voel dit is ‘klap in die gesig’
Nomakhosazana Meth, minister van werkskepping het aangekondig dat vanjaar se minimumloon vanaf 1 Maart met R1,21 gaan styg.
-
Warm weervoorspellings en vurige rugbyaksie in die Boland hierdie naweek op Wellington!
Die Wes-Kaap se termometers gaan hierdie naweek styg, en die aksie op die rugbyveld gaan net so warm wees wanneer die top twee spanne op die Vroue-Premierafdeling-punteleer, die Sanlam Boland Dames en die Bulls Daisies, mekaar pak in Wellington op…
-
Seun (9) se lyk in plaasdam gevind, maatjies wou glo nie sê hy het verdrink
Die soektog na Francisco Isaacs (9) van Amstelhof in die Paarl het Maandagmiddag (3 Februarie) tot ’n tragiese einde gekom toe polisieduikers en die honde-eenheid sy liggaam digby die R101/Du Toitskloofpad naby die Hugenote-tolplaza uit ’n plaasdam
-
Partye eis aksieplan vir ‘broeiende krisis’ rondom vullis in Drakenstein
Die ANC en VF Plus in die Drakenstein-munisipaliteit eis ’n aksieplan oor wat die munisipaliteit gaan doen oor dit wat die opposisie as ’n “broeiende krisis” in die munisipaliteit se afval-bestuursafdeling bestempel.
-
Ondernemings in Alkmaarstraat raadop nadat sement stormwaterpype verstop
Die eienaars van talle sakeondernemings in Alkmaarstraat in die Paarl eis antwoorde by Afrimat nadat die stormwaterstelsel in dié straat sedert verlede jaar verstop is weens beweerde nalatigheid van die sementfabriek.
-
Wynland-GPF sê raadslede moet na die tafel toe kom
Die Wynland-distrik se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het vandeesweek gesê dit is vir hom kommerwekkend dat raadslede nie by GPF-vergaderings in die Drakenstein-munisipale gebiede uitkom nie en het terselfdertyd ’n beroep op raadslede gedoen om h
-
Slegs 5 maatskaplike werkers om Wellington en Hermon te bedien, hoor departement
Die Wes-Kaapse departement van maatskaplike ontwikkeling sê hy is bewus van die tekort aan maatskaplike werkers wat in verskeie dele van die provinsie ervaar word – dít nadat Paarl Post verlede week by ’n maatskaplike werker in Wellington verneem het
-
Dóchas bied hoop met versorging
Goeie en hoëgehalte-verpleegsorg vir diegene wat ná ’n operasie aansterk, palliatiewe sorg nodig het of ’n wond wat professionele wondversorging vereis, is nou binne die bereik van Bolanders.
-
Ongoing fire in New Rest burns six structures
A fire that started New Rest, an informal settlement between Mbekweni and Wellington, at approximately 09:00 today (6 February) is still ongoing.
-










