Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wynbedryf herdenk oes en vereer vyf baanbrekers
Die jaarlikse Wynoes-herdenkingsgeleentheid het op 6 Februarie 2025 by Groot Constantia vyf uitsonderlike leiers in die Suid-Afrikaanse wynbedryf vereer.
-
Breytenbach se werk, lewe gevier
Die digter, kunstenaar, skrywer, stryder vir Afrikaans en aktivis vir menseregte, Breyten Breytenbach, se lewe en werk word op 23 Februarie by die Breytenbach Sentrum in Wellington gevier.
-
Akademia open kampus in 2026
As alles volgens plan verloop, sal Akademia se geografiese uitbreiding na die Wes-Kaap in Februarie 2026 ’n hoogtepunt bereik wanneer dié instelling die deure na sy splinternuwe Paarl-kampus vir die akademiese jaar oopswaai.
-
Kuier saam met Ouma by Laborie
Dowwe Dolla se ouma het eintlik saam met Dolla in 2021 afgetree. Maar nou wil almal weet wie was daai tannie wat so aanstoot kon gee? Toe besluit Ouma sy het wel nog ’n paar dinge om kwyt te raak.
-
Wynlande vereer sy topmatrieks
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) het verlede week die uitblinkers van die matriekklas van 2024 op ’n spoggerige prysuitdeling in die Paarl-stadsaal vereer.
-
Valke slaan toe op steroïede-laboratorium in die Paarl
Die Suid-Afrikaanse direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoek (Valke) het gister (12 Februarie) op ’n onwettige en ten volle operasionele steroïede-laboratorium in die Paarl toegesak waarna ’n 27-jarige man in hegtenis geneem is.
-
Valke slaan toe op steroïede-laboratorium in die Paarl
Die Suid-Afrikaanse direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoek (Valke) het gister (12 Februarie) op ’n onwettige en ten volle operasionele steroïede-laboratorium in die Paarl toegesak waarna ’n 27-jarige man in hegtenis geneem is.
-
Nataniël kom ‘huistoe’
Suid-Afrika se gunsteling kaalkop klong, Nataniël, tree op 19 Februarie om 19:30 op by die NGK Wellington-Noord se saal. ’n Optrede hiér is altyd baie spesiaal vir Natanël, want hy besoek die geliefde dorp uit sy kindertyd – Wellington!.
-
Mandela se boodskap van versoening leef voort, 35 jaar ná sy vrylating
Vandag, 11 Februarie, het ons ’n merkwaardige mylpaal in ons land se geskiedenis herdenk – dit was 35 jaar sedert Nelson Mandela sy eerste tree in vryheid geneem het na 27 jaar in die gevangenis. Mandela se gevangenisskap, verdeel tussen…
-
Dronkbestuursaak: Riedel verskyn weer in Paarl-landdroshof
Robert Riedel van Wellington wie tereg staan op ’n aanklag van aanranding en ook in hegtenis geneem is vir dronkbestuur, maar later vrygelaat is nadat hy twee motoriste op die R44 aangerand het, se hofsaak is uitgestel tot 6 Mei.










