Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Agtste Adam Small-fees hier
Die agtste Adam Small-fees vind van 21 tot 23 Februarie in die historiese dorp Pniël plaas – genestel tussen die asemrowende Simonsberg en Groot Drakenstein.
-
Inwoners kan polisie se sektorbestuur bel
Die manne en vroue in blou streef elke dag daarna om die gemeenskap te dien en veilig te hou.
-
Polisiehond spoor verdagte by rivier op
’n Snuffelhond het in wat net as ’n heldedaad beskryf kan word, die afgelope Saterdag (15 Februarie) ’n verdagte opgespoor wat in die Bergrivier geskuil het nadat hy glo by ’n huis Noorder-Paarl ingebreek het.
-
Beste onnies en topleerders deur WKDM vereer
Die Paarl se hart het vanjaar weer eens met trots geklop die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit (KWDM) se prysuitdeling vir toppresteerders.
-
‘Plakkers’ in Paarl-middedorp pla sakelui
’n Groep haweloses wat die afgelope twee jaar onder ’n boom op die hoek van Loop- en Bredastraat in die Paarl plak, is nou nie meer net ’n oorlas vir inwoners in die gebied nie, maar selfs sakeondernemings begin nou…
-
Breytenbach se werk, lewe gevier
Die digter, kunstenaar, skrywer, stryder vir Afrikaans en aktivis vir menseregte, Breyten Breytenbach, se lewe en werk word op 23 Februarie by die Breytenbach Sentrum in Wellington gevier.
-
Paarl skoolseun wat glo boelie met skerp voorwerp gesteek
’n Boelie voorval het Dinsdagmiddag (18 Februarie) na bewering een te veel geraak vir ’n leerder van ’n Paarlse hoërskool wat glo geboelie word en in ’n onderonsie ontaard het.
-
Klapmuts-man deur vriend doodgesteek ná woordewisseling
Tydens ’n tragiese voorval die afgelope naweek is Keith Jacobs, ’n geliefde Klapmuts-inwoner en werknemer by die BP-vulstasie, die afgelop naweek in dié dorp doodgesteek is.
-
Ja vir Paarlse klaskamer op wiele!
Die tweede reisende klaskamer is Maandagoggend (10 Februarie) met ope arms by Alfons Primêr in Wellington ontvang.
-
Brand in Banhoekvallei woed voort, spanne wil keer dat vuur nie Jonkershoek bereik
Brandspanne verbonde aan die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) sal waarskynlik tot in die nag spook om ’n vuur onder beheer te bring wat Saterdag (15 Februarie) in die Banhoekvallei tussen Franschhoek en Stellenbosch uitgebreek uit.










