Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Oud Paarl-polisiehoë eersdaags in hof
Mzwandile Tiyo, ’n voormalige Wes-Kaapse misdaadintelligensiehoof, wat ook in ’n stadium die bevelvoerder van die Paarl-polisiekantoor was, is saam met ’n kollega gedagvaar om in Maart in die Wynberg-landdroshof in Kaapstad te verskyn.
-
Openbare deelname verleng te midde van bewerings teen Drakenstein-krematorium
Die openbaredeelnametydperk vir die hernuwing van die omstrede Drakenstein-krematorium se atmosferiese emissie-lisensie (AEL) wat by die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) ingedien is, veral op 28 Februarie.
-
Wellington-egpaar verloor alles in vernietigende brand
‘n Verstikkende rookkombers hang steeds oor Wellington en die Paarl terwyl die verwoestende vlamme teen Groenberg se hange voortwoed. Die inferno, wat Dinsdagmiddag (18 Januarie) losgebars het, tart steeds brandbestryders se pogings om dit te tem – ‘
-
Wind blaas brand op Groenberg aan
Tans hang ’n digte rookwolk oor Wellington nadat ’n brand laat Dinsdagmiddag (18 Februarie) op Groenberg ontstaan het, waarna dit na Bainskloof versprei en deur die nag buite beheer gebrand het, grootliks as gevolg van sterk wind.
-
Samewerking vir kulturele groei
’n Nuwe en opwindende pad lê vir die Breytenbach-kultuursentrum en die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) se Wellington-kampus voor nadat ’n memorandum van verstandhouding onlangs geteken is.
-
Paarlberg-fees sal dorp reg-rock
Kom wikkel daai boude op 1 Maart by die Faurestraat-stadion in die Paarl wanneer van die beste Afrikaanse musikante in die land by die derde Paarlberg-fees optree.
-
Klub in stryd om oorlewing
Die historiese Paarl-rugbyklub, wat in 1883 gestig is en die derde oudste rugbyklub in Suid-Afrika is, bevind hom in ’n stryd om oorlewing te midde van verskeie uitdagings.
-
-
-
Alarm bells ring ahead of critical 2025 Budget Speech
As Finance Minister Enoch Godongwana prepares to deliver the 2025/26 budget speech tomorrow, provincial governments have joined economic experts in calling for clear solutions to South Africa’s mounting fiscal challenges. The Western Cape Government










