Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Woman foils rape
What began as a routine hike on Paarl Mountain turned into a terrifying fight for survival for a local female outdoor enthusiast who narrowly escaped an attempted rape on Saturday 22 February.
-
Noodgeval-ambulans wikkel
Die Metro EMS-ambulansdienste in die Paarl spits hom toe op diens aan die gemeenskap met ’n sterk fokus op omgee. Die Prioriteit 1 (P1) -ambulans is ’n instelling wat na lewensbedreigende noodgevalle uitgaan.
-
Paarl police sergeant arrested for selling paid television subscriptions
A 49-year-old Paarl police sergeant who is stationed in Durbanville will soon appear in court after he was arrested at his Groenheuwel home in Paarl East on Tuesday, 25 February on charges related to the illegal sale of paid television…
-
Five 4M victories in a row for Paarl Girls’ High School
Paarl Girls’ High School dominated the 32nd annual 4M Athletics Meeting with an unprecedented 578-point performance, securing their third consecutive title at Coetzenburg Athletics Stadium last week. The defending champions outpaced their nearest riv
-
Goue oues gee Oesfees oemf!
Dis min dat soveel groot name op een dag dieselfde verhoog deel, maar dit is presies wat Saterdag 29 Maart by die Oesfees gaan gebeur!.
-
Huldeblyk vir Breyten in Wellington
Breyten Breytenbach, die ikoniese Suid-Afrikaanse digter, skrywer, skilder en aktivis, is Sondag by ’n spesiale huldigingsfees by die Breytenbach-sentrum in Wellington vereer.
-
Martelize vier 21 j. by RSG
Een van Suid-Afrika se mees geliefde Afrikaanse radiopersoonlikhede, die Paarlse Martelize Brink, vier vanjaar haar mondigwording in die radiobedryf, ná 21 roemryke jare by RSG.
-
Ongelukkigheid heers oor g’n lugsteun by brand
Die verwoestende brand wat op 18 Februarie op Groenberg in Wellington ontstaan het, het vrae ontlok oor die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) se rampbestuursplan nadat geen helikopters deur die munisipaliteit beskikbaar gestel is nie.







