Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
’n Eiendom só belas
Inwoners van Drakenstein was die afgelope tyd erg onthuts met die bekendmaking van die 2024-eiendomswaardasies.
-
Dié senior amp in Drakenstein eers oor 4 maande gevul
’n Nuwe uitvoerende direkteur vir gemeenskapsdienste sal volgens die Drakenstein-munisipaliteit binne die volgende drie tot vier maande aangewys word nadat die voormalige direkteur, Gerald Esau, in Augustus verlede jaar ná ’n tugverhoor uit die amp v
-
Gemeenskap, polisie help vind gesteelde motor
Dit was soos ’n vuishou in die maag toe Rodney Andrews Maandagoggend (24 Februarie) tot die besef kom dat sy motor gesteel is.
-
‘Vervalle munisipale eiendomme kry aandag’ – Drakenstein-munisipaliteit
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek gesê hy is besig met ’n omvattende hersiening en evaluering van die stand van alle munisipale eiendomme en het genoem dat verskeie opsies oorweeg word vir hoe die probleem met gevandaliseerde en vervalle
-
Lyfkameras vir polisie deur talle verwelkom
Die DA sê ondanks die hoë koste waarteen lyfkameras vir enkele van die land se polisiebeamptes vanaf April vanjaar aangekoop sal word, beskou die party dit as “waarde vir geld” om die polisie sowel as die publiek tydens interaksies te…
-
Omstrede voormalige Drakenstein-burgemeester slaag aanvanklik nie toets vir wetgewer
Conrad Poole, die voormalige uitvoerende burgemeester van die Drakenstein-munisipaliteit wat tans as parlementslid vir die DA in die nasionale vergadering dien, het tydens sy termyn as burgemeester aansoek gedoen vir ’n sitplek in die Wes-Kaapse prov
-
Paarl GHS secures fifth in a rowV Read more on p 21
Paarl GHS secures fifth in a rowV Read more on p 21
-
New CBD gateway
Paarl business duo Dawie and Alison Joubert have once again taken the bull by the horns and are soon to rejuvenate the Pioneer Foods office block in Market Street, Paarl, and turn it into a vibrant office, conference and retail…
-
Baanbreker in skolerugby sterf
Die Hoër Jongenskool (HJS)-gemeenskap het verlede week met hartseer kennis geneem van die afsterwe van Hannes Visagie. Visagie het die skool vir 37 jaar, van 1970 tot 2006, met onderskeiding gedien en het as adjunkhoof afgetree.
-
Ubers kla hulle is ‘teiken’
Uber-bestuurders wat in die Paarl werk is van mening dat hulle doelbewus deur die Drakenstein-munisipaliteit se verkeersbeamptes geteiken word.









