Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gemoedere loop steeds hoog oor Drakenstein se nuutste eiendomswaardasies
Die Drakenstein-munisipaliteit het Maandag (3 Maart) op ’n openbare vergadering in die Wellington-stadsaal gesê hy sal alles in sy vermoë doen om inwoners tegemoet te kom wanneer die begroting en tariewe vir die nuwe opkomende boekjaar bespreek en te
-
Arsonist receives a slap on wrist
In a controversial legal outcome, Rudolf Coxam (42) has been convicted of arson for the devastating wildfire that ravaged Paarl Mountain over the weekend of 30 November last year.
-
Nalatigheid lei tot dood
’n Landdroshof in Oudtshoorn het bevind prima facie-bewyse bestaan dat nalatigheid gelei het tot die dood van ’n negejarige seun van die Paarl by ’n militêre tentoonstelling in 2017.
-
Laat drankwinkels in Drakenstein toe om op Sondae ook te handel, eis party in mosie
Die Drakenstein- munisipale raad het ’n mosie deur die GOOD-party aangehoor waarin hy vra dat die munisipale wetgewing wat tans ’n verbod op die verkoop van alkohol by drankwinkels op Sondae en godsdienstige vakansiedae plaas, gewysig moet word.
-
Brandstofpryswysigings: Goeie nuus wink vir Maart
Maandeinde-data van die Sentrale Energiefonds (SEF) toon dat brandstofprys-herstelkoerse in ’n ander rigting geswaai het met ’n effense afname wat nou vir petrol en diesel in Maart in die vooruitsig gestel word.
-
Wellingtonse skoliere leer oor nooddienste
As deel van ’n inisiatief om leerlinge te verwittig oor die vakke wat nodig is om ’n beroep in die nooddienste te volg en die belangrikheid van die werk wat in dié bedryf gedoen word, het die Drakenstein-ambulansdienste in samewerking…
-
The Riverstones book into the Bordienghuis Theatre
Come and enjoy some real reggae music at the Bordienghuis Theatre in Wellington on 8 March, when Cape Town’s most-loved reggae band, The Riverstones, pays tribute to reggae legends Bob Marley from Jamaica, UB40 from the UK and Eddy Grant…
-
Man aangekeer wat glo Paarlse plaashuis beroof, vuurwapens steel
Die vinnige reaksie deur die Paarl- en Wellington-polisie in samewerking met die Drakenstein-plaaswag en private sekuriteit het gelei tot die inhegtenisneming van man wat Woensdag (5 Maart) ’n plaashuis naby die Bo-Dal-pad in die Paarl beroof en glo
-
Twee misdaadgevalle in Wellington aangemeld
Wellington het die afgelope naweek onder minstens twee misdaadgevalle deurgeloop toe ’n 55-jarige in Blignautstraat raakgeskiet is, en nog twee mans naby die Usave-inkopiesentrum met ’n mes gesteek is.
-
Saak teen man wat vrou op Paarlberg aanval, probeer verkrag tot 11 Maart uitgestel
Die saak teen Tino Beukes (22), die man wie in hegtenis geneem is in verband met die aanval en roof op ’n 45-jarige vrou wat verlede week in Paarlberg gestap het, is tot Dinsdag (11 Maart) in die Paarl-landdroshof uitgestel…










