Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Paarl’s Tyler Lange storms to victory, wins Cape Town Cycle Tour
Tyler Lange (21) from Paarl stormed to victory in the Cape Town Cycle Tour on Sunday (9 March), setting a new record of 2 hours, 25 minutes and 48 seconds.
-
Afrikaans 100: Kom vier saam fees
Op 8 Mei vanjaar vier Afrikaans sy eeufees as amptelike taal en jy is genooi. Daar is alles van musiekkonserte tot kuiers om lang tafels om hierdie mylpaal in Afrikaans te vier.
-
Tekort aan slangbyt-teengif saai paniek, maar nog geen rede tot kommer in die Drakenstein
Suid-Afrika, insluitend die Drakenstein, ervaar tans ’n tekort aan slangbyt-teengif weens die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens (NHLS) wat vertragings met die vervaardiging van die teengif in die gesig staar.
-
6 beseer toe brandweerwa in die Paarl omslaan
Drie brandbestryders en die insittendes van ’n ligte vragmotor is beseer toe ’n brandweerwa van die Drakenstein-munisipaliteit Vrydagoggend net na nege in ’n ongeluk in die Bergrivier Boulevard in die Paarl betrokke was.
-
Nuwe leraar vir die Paarl se VGK Zionskerk
Die VGK Zionskerk in Klein Drakensteinweg in Paarl het Saterdag (1 Maart) sy nuwe dominee, Granville Saaiman (34), en sy gesin verwelkom.
-
Huis Pêrelberg gaan deure sluit
Ná byna twee dekades van algehele versorging en omsien na diegene wat niks vir hulself kan doen nie, gaan die versorgingsoord Huis Pêrelberg in Bothastraat, Paarl, sy deure aan die einde van die jaar moet sluit.
-
Nuwe Sassa-kaarte: Nog plekke vir uitreiking oop
Die Stellenbosch-munisipaliteit het vandeesweek ingetree om die Suid-Afrikaanse maatskaplike sekerheidsagentskap (Sassa) by te staan met die uitreiking van nuwe maatskaplike toelaagkaarte (swartkaarte) reg oor die streek na aanleiding van wydversprei
-
American support changes via Tangible Africa young lives in EC
Read about Tangible Africa and its ongoing efforts to support education through scholarships and community engagement initiatives.
-
Drakenstein-gemeenskap word gewaarsku teen dié beweerde bedrieër
Drakenstein-inwoners word gewaarsku teen Eugene Potgieter, ’n beweerde bedrieër van Bloemfontein wat homself tans in die Paarl bevind.
-
Só vat Drakenstein se munisipale hof oortreders vas
Die Drakenstein-munisipaliteit het ’n pluimpie aan sy munisipale hof in die Paarl gegee, wat sedert die hof se totstandkoming in Desember 2022 altesaam 17 402 sake aangehoor en alleen oor die afgelope finansiële termyn bykans R17 miljoen in inkomste










